Paul Connet, van die Fluoride Action Network, skryf 'n bondige oorsig van een belangrike kant van die saak teen fluoridasie in die gemeenskap: dit verhoed nie tandbederf nie!

Besigtig artikel: Waarom ons twyfel oor die voordele van die sluk van fluoried?